Kristen Bell

Kristen Bell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kristen Anne Bell
Geboorte 18 Julie 1980 (1980-07-18)
Huntington Woods, Michigan, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kristen Bell (gebore 18 Julie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Forgetting Sarah Marshall (2008), Frozen (2013), en Veronica Mars (2014), en in die televisiereeks Veronica Mars (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search